An inter-battery factor analysis of the comrey personality scales and the 16 personality factor questionnaire
Abstract
Opsomming
Die tellings van 700 Afrikaanssprekende universiteitstudente vir die Comrey Persoonlikheidskale en die 16 Per- soonlikheidsfaktorvraelys is aan 'n interbattery-faktorontleding onderwerp. Hierdie tegniek gebruik slegs die korrelasies tussen twee stelle veranderlikes en ontbloot slegs faktore wat die twee stelle veranderlikes gemeen het. Drie van die faktore van die vyfFaktormodel is blootgele, naamlik Ekstroversie, Neurotisisme en Konsensieusheid. Die Konsensieusheidsfaktor het ook n relatief sterk ongesosialiseerdheidskomponent ingesluit en in hierdie sin is dit soortgelyk aan Eysenck se Psigotisisme faktor. Die resultate ondersteun die konstrukgeldigheid van die Comrey Persoonlikheidskale en die 16 Persoonlikheidsfaktorvraelys. Implikasies vir die ontwerp en validering van persoonlikheidstoetse word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

