Lokus van beheer en transformasionele leierskap
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die verband tussen lokus van beheer en transformasionele leierskap te bepaal. Hierdie konstrukte is gekies op grond van die gebrek aan empiriese navorsing rakende die veronderstelde verband tussen die genoemde konstrukte. Die Lokus van Beheer-vraelys van Schepers (1998) en die Multifaktor Leierskapsvraelys (MLV),Vorm 5Rvan Bass en Avolio (1993) is op 102 respondente toegepas. Die resultate toon statisties beduidende verbande aan tussen: interne lokus van beheer en transformasionele leierskap; eksteme lokus van beheer en transaksionele leierskap; en outonomie en transformasionele leierskap.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

