Career anchors and career resilience: Supplementary constructs?
Abstract
Opsomming
Loopbaanankers en loopbaangehardheid: supplementere konstrukte? In n vorige publikasie van Fourie en Van Vuuren (1998) is die bevindinge aangaande die afbakening en meting van die konstruk, loopbaangehardheid, gerapporteer. In die huidige artikel word die ondersoek voortgesit met 'n beskrywing van die verwantskap tussen loopbaangehardheid en loopbaanankers, soos gedefinieer in die loopbaanankermodel van Schein (1975; 1978; 1990; 1992). Die doel met die studie was om te bepaal of die mate van loopbaanankerontplooiing individuele vlakke van loopbaangehardheid potensieel fasiliteer ofinhibeer. Die "Career Resilience Questionnaire" (CRQ) (Fourie & Van Vuuren, 1998) is tesame met die "Career Orientation Inventory" (COI) (Schein, 1990) op 352 geskoolde werknemers geadministreer. Die bevindinge betreffende die statistiese verwantskap tussen die twee konstrukte word bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

