Managing service quality: Human resource management strategies
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel rapporteer die resultate van n empiriese evaluering van n konseptuele dienservaringsbestuursmodel (Govender, 1999). Verskeie hipoteses word voorgehou om n verband tussen formele en informele sosialise- ringstrategiee aan te toon, en die bankwerkers se persepsie van die organisatoriese klimaat en hulle rolle word empirics geevalueer.Verder word die modererende effek van hierdie sosialiseringstrategie op die bankkliente se persepsie van dienskwaliteit bepaal deur 'n ewekansige steekproefvan 210 bankwerkers met 1050 kliente af te paar.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

