The application of supers theory in the military: culture and gender in the life roles of young professional officers
Abstract
Opsomming
Politieke en samelewingsveranderinge in Suid-Afrika het aanleiding gegee tot die fundamentele transformasie van ondermeer die personeelsamestelling van die Nasionale Weermag om sodoende verteenwoordigend te wees van die Suid-Afrikaanse bevolking as geheel. Bykomend tot hierdie proses wend die Suid-Afrikaanse Militere Akademie ook n daadwerklike poging aan om die aantal swart en vroulike studente in die studentepopulasie te verhoog.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

