Performance appraisals in the public sector: are they accurate and fair?
Abstract
Opsomming
Prestasiebeoordeling word tradisioneel as een van die mees gekritiseerde menslikehulpbron-bestuursfunksies beskou.Vanwee die feit dat hierdie kritiek dikwels bate veralgemeen word, is dit ten doel gestel om die mate waartoe indiwiduele persepsies met betrekking tot sekere aspekte van prestasiebeoordeling verskil, na te vors.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

