Development and validation of the multidimensional role conflict questionnaire
Abstract
Opsomming
Ten spyte van die feit dat rolkonflik oorspronklik as n multidimensionele konstruk ontwikkel is sowel as verskeie aanbevelings dat die meting van verskillende dimensies meer bruikbaar is in beide navorsings- en diagnostiese verband, word dit steeds tipies eendimensioneel gemeet. Hierdie studie spreek die behoefte van n multidimensionele skaal aan. Die resultaat is die Rolkonflikvraelys (RKV) wat die beperkings van die enkelmeting aanspreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

