An evaluation of the 360@ project management competency assessment questionnaire
Abstract
Opsomming
Die primere doel van hierdie studie was om 'n 360@ projekbestuurbevoegdheidsvraelys binne 'n chemise ingenieurswese-omgewing te evalueer. Die bevoegdheidsvraelys is ontwikkel deur gebruik te maak van die insette van die werknemers wat deelgeneem het aan die beoordeling. Die sekondere doel van die studie was om te bepaal of daar beduidende verskille bestaan tussen die multibeoordelaarbevoegdheidsevaluerings van verskillen- de beoordelaarsgroepe.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

