Measurement of organisational inertia: portability of a South African scale in an Australian context
Abstract
Opsomming
Hierdie navorsing is daarop gerig om vas te stel of die metriese eienskappe van die Suid-Afrikaanse Organisational Inertia Scale kruiskulturele ekwivalensie in die Australiese konteks het. Die onderliggende teoretiese model en navorsing in Suid-Afrika word bespreek en probleme wat met die aanvaarding van kruis-kulturele ekwivalensie gepaard gaan, word aangedui.n Geleentheidsteekproefvan 340 deelnemers, saamgestel uit verskeie populasies, het aan die ondersoek deelgeneem.'n Enkele faktor met hoe interne konstantheid is onttrek in teenstelling met die Suid-Afrikaanse resultate waar twee faktore met hoe interne konstanthede verkry is.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

