Comparing fairness perceptions of personnel selection techniques of American, French and South African job applicants
Abstract
Opsomming
Die doel van die ondersoek was om te bepaal of werkaansoekers van verskillende nasionaliteite se persepsies van bekende keuringsprosedures verskil. Indien voomemende werkgewers keuringstegnieke wat as onbillik beskou word, gebruik, kan 'n negatiewe beeld van hul organisasies geskep word. In hierdie studie is 179 Suid-Afrikaanse werknemers se persepsies van tien keuringstegnieke binne die raamwerk van organisasiebillikheidsteone vergelyk met persepsies van 142 Amerikaanse en 117 Franse respondente, In die algemeen was die Suid-Afrikaanse Wit groep die positiefste teenoor die keuringstegnieke.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

