The development of Industrial Psychology at South African Universities: A historical overview and future perspective
Abstract
Opsomming
Oor die afgelope 100 jaar het Bedryfsielkunde in 'n lewensvatbare dissipline ontwikkel, wat betekenisvol tot die gemeenskap se kennis van werksgedrag bygedra het. Dit het die doeltreffendheid van organisasies verbeter en die werkprestasie van individue en groepe verhoog. Die wêreld is in 'n oorgangsfase, met organisasies wat hulself op die rand van chaos bevind. Bedryfsielkundiges moet gereed wees om organisasies te help om in hierdie onsekere tydperk te oorleef. Daar sal waarskynlik van bedryfsielkundiges verwag word om eerder gespesialiseerde rolle te speel teenoor die instandhoudingsrolle van die verlede. Dit bied nuwe uitdagings aan universiteite met betrekking tot die opleiding van bedryfsielkundiges.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

