Industrial Psychology: An Identity Crisis And Future Direction1
Abstract
Opsomming
Die ontologiese en epistemologiese dimensies van die Bedryfsielkunde vind sy oorsprong in uiteenlopende sielkundige teorieë en multi-dissiplinêre pogings om probleme m.b.t. werknemertevredenheid en produktiwiteit op te los. Vanuit hierdie ontwikkelings het twee hoofgroeperings van bevoegdhede ontvou wat Personeelsielkunde en Organisasie-sielkunde verteenwoording. Bedryfsielkundige opleiding bevat egter teenoorstaande sielkundige teorieë wat potensieel ‘n identiteitskrisis onder akademici en praktisyns kan skep. Opleidingstrategieë en die rol van die Bedryfsielkundige in die bedryf vra dus om hersiening. Teen die agtergrond van hierdie scenario, bied die artikel riglyne m.b.t. bevoegdheidsgebaseerd
Refbacks
- There are currently no refbacks.

