The relevance of industrial psychology as a Profession and discipline in South Africa
Abstract
Opsomming
Daar word voorgestel dat terwyl Bedryfsielkunde as dissipline ‘n belangrike rol in die Suid-Afrikaanse ekonomie speel, die professie in ons land irrelevant is. Die standpunt word gestel dat dit belangriker is dat Bedryfsielkunde as dissipline tersaaklik bly, as wat dit is vir die professie om op datum te kom. Voorstelle word gemaak oor hoe om die tersaaklikheid van die dissipline te handhaaf in ‘n veranderende organisatoriese omgewing.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

