Die teenswoordige en toekomstige rolle van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika
Abstract
Opsomming
Gegewe die uitdagings wat die dinamika van ‘n veranderende politieke, ekonomiese, tegnologiese omgewing en ‘n veranderende gemeenskap aan bedryfsielkundiges stel, was dit die doel van hierdie studie om die rolle van die bedryfsielkundige in Suid-Afrika te ondersoek. Die menings van 115 geregistreerde bedryfsielkundiges in Suid-Afrika uit ‘n populasie van 785 is ingewin in terme van die huidige en toekomstige rolle, sleutelvaardighede wat benodig word vir elke bepaalde rol, gehaltevereistes van die kliënt, asook opleidingsvereistes ten einde hierdie rolle suksesvol te kan vervul. Die klemverskuiwing in hierdie genoemde aspekte tussen huidige en toekomstige rolle word meer breedvoerig bespreek.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

