A new playing field, game and/or different rules? Into the future with industrial psychology as a discipline and profession
Abstract
Opsomming
Die doel van die artikel is om oor die toekoms van Bedryfsielkunde as dissipline en professie te besin. Die kernoorweging is of Bedryfsielkunde sigself moet herskep vir die toekoms in terme van ‘n nuwe speelveld, spel en/of spelreëls. Daar word geredeneer dat die toekomstige speelveld van die Bedryfsielkunde basies dieselfde sal bly, hoewel klemverskuiwing mag en/of behoort plaasvind. Die huidige en ontluikende inhoud van en dinamika in die wêreld van die Bedryfsielkunde sal egter beduidende, en self ingrypende, veranderinge in die spel en spelreëls binne hierdie wêreld teweeg bring. ‘n Naamverandering vir die Bedryfsielkunde mag selfs oorweeg moet word.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

