Knowledge creation for practical solutions appropriate to a changing world of work
Abstract
Opsomming
Slegs een, lang termyn, standhoudende bron van mededingendheid bestaan: die intellektuele kapitaal wat in mense weggelê is. Die deurlopende ontwikkeling van mense as strategiese bate is noodsaaklik as gevolg van drie deurslaggewende, teenswoordige kragte: globalisering, die inligtingsrevolusie, en die spoed van verandering. Elk van hierdie kragte word bespreek in die artikel teen die agtergrond van beduidende verskuiwings in die sielkundige kontrak. Die uitdaging is om kennis vir praktiese oplossings te skep wat op ’n veranderende wêreld van werk van toepassing sal wees.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

