Original Research
Client-consultant ethical relationship considerations within management consulting
Submitted: 24 October 2003 | Published: 24 October 2003
About the author(s)
Alyson Smith, Rand Afrikaans University, South AfricaL. J. Van Vuuren, Rand Afrikaans University, South Africa
Deléne Visser, Rand Afrikaans University, South Africa
Full Text:
PDF (150KB)Abstract
Opsomming
Namate bestuurskonsultasie as ‘n onafhanklike professie ontwikkel het, het etiese optrede binne hierdie professie algaande belangriker geword. Die doel met hierdie navorsing was om vas te stel of daar verskille ten opsigte van etiek tussen bestuurskonsultasie-ondernemings in Suid-Afrika is sover dit die kliënt-konsultantverhouding aangaan. ‘n Vraelys is ontwikkel om die etiese dimensie van bestuurskonsultasie oor vyf dimensies te beoordeel, naamlik die kliënt-konsultantverhouding, finansiële oorwegings, voldoening aan verwagtinge, oriëntasie en bevoegheid van konsultante, en die etiese gedrag van konsultante. Nege-en-dertig respondente het die vraelys voltooi. Beduidende verskille in die etiese dimensies ten opsigte van posvlak, die konsultasie-onderneming, die graad van senior bestuur se toegewydheid tot etiek, en die bestaan van ‘n etiese kode is gevind.
Keywords
Metrics
Total abstract views: 5195Total article views: 21128
Crossref Citations
1. Analyzing the impact of Consultant and Project Manager Competencies on Business Performance Mediated by Consulting Performance
Rok Lee
Journal of Society of Korea Industrial and Systems Engineering vol: 46 issue: 3 first page: 231 year: 2023
doi: 10.11627/jksie.2023.46.3.231