Hofstede’s VSM-94 revisited: Is it reliable and valid?
Abstract
Opsomming
Die hoofdoel van die studie was om die metriese eienskappe van die Hofstede Value Survey Module–94 (VSM-94) te ondersoek. The vraelys is teen kriteria vir toetskonstruksie geëvalueer. Die VSM-94 bestaande uit 20 items, is toegepas op 231 vroulike bestuurders in ‘n groot telekommunikasie- organisasie. Die interkorrelasies van itemtellings is empiries ondersoek. Teenbeeld interkorrelasies is op die 20 item-tellings uitgevoer. Items met lae maatstawwe van steekproeftoereikendheid (MSA) is uitgeskakel en ‘n faktorontleding en teenbeeld interkorrelasie is uitgevoer op die oorblywende agt items. Eenvormige item-responsverdelings en lae item-interkorrelasies het swak betroubaarheidskoëffisiënte op die finale faktore tot gevolg wat suggereer dat die VSM-94 waarskynlik nie geskik is vir gebruik in die Suid-Afrikaanse konteks nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

