The big five personality dimensions and job performance
Abstract
Opsomming
Die doelstelling van hierdie navorsing was om die verband tussen persoonlikheidsdimensies en werksprestasie te bepaal. ‘n Eenmalige dwarsdeursnee-ontwerp is gebruik. Die ondersoekgroep het bestaan uit 159 werknemers binne ‘n farmaseutiese organisasie. Die NEO-Personality Inventory – Revised en die Prestasiebeoordelingsvraelys is as meetinstrumente gebruik. Die resultate het aangetoon dat Emosionele Stabiliteit, Ekstroversie en Konsensieusheid met taakverrigting en kreatiwiteit verband hou. Drie persoonlikheidsdimensies, naamlik Emosionele Stabiliteit, Openheid vir Ervaring en Inskiklikheid, het 28% van die variansie in bestuursprestasie (soos beoordeel deur toesighouers) voorspel.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

