Transformational leadership in business organisations ascending to world-class status: A case study in the petrochemical industry
Abstract
Opsomming
Een van die belangrikste voorvereistes vir ekonomiese kompetering in die globale ekonomie, is die lewering van ‘n unieke produk of diens. ‘n Voorvereiste wat slegs kan realiseer indien transformasionele leierskap eerder as transaksionele leierskap ‘n kernboublok in organisasies se strewe na ‘wêreldklas’ status vorm. Inlyn met die bevindinge van verskeie ander studies, is die vernaamste bevinding van ook die studie wat in ‘n petrochemiese bedryf gedoen is, dat transformasionele leierskap nog nie op standaard is nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

