Work status as a predictor of academic performance in the field of distance higher education
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel lewer verslag oor die akademiese sukses van 13 590 Technikon SA studente en die belangrikheid van hul “werkstatus” (werkend/werkloos) in die lig van die koöperatiewe onderwysfilosofie van technikons. Die inligting wat deur middel van die studente se registrasierekords ingesamel is, is ontleed met ‘n CHAID-ontleding. Die resultate toon dat die veranderlike “werkstatus” tweede laaste op die lys van nege veranderlikes voorkom wat akademiese verrigting voorspel. Oor die algemeen blyk dit dat die indiensnemingpraktyk van technikonstudente nie so ‘n belangrike vereiste vir akademiese sukses is as wat die koöperatiewe onderwysfilosofie dit sou wou hê nie.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

