A Cobb-Douglas estimation of labour productivity in the South African motor vehicle manufacturing industry
Abstract
Opsomming
Die oogmerk van die artikel is om 'n unieke uitbreiding van die Cobb-Douglas doelmatigheidskriteria in die meting en kwantifisering van arbeidsproduktiwiteit bekend te stel. Die Suid-Afrikaanse motorindustrie is as 'n gevalle studie gebruik. Die artikel stel die hipotese dat een van die belangrike bydraende faktore tot die toenemende eenheidskoste in die Industrie die oenskynlike gebrek aan arbeidsproduktiwiteit is. Die resultate van die metings is interessant en staaf die hipotese dat die kontinue lae vlak van arbeidsproduktiwiteit in die bedryf 'n sterk bydraende faktor tot stygende eenheidskoste en die oneffektiewe samestelling van die arbeid/kapitaal insetkombinasie is.
Refbacks
- There are currently no refbacks.

